Finesse Meisie
Install Now
Finesse Meisie
Finesse Meisie

Finesse Meisie

Developer: CARPE DIEM MEDIA
App Size: 21.61 MB
Release Date: 2017-12-11
Price: Free
Price
Free
Size
21.61 MB

Screenshots for App

iPhone
iPad
More Screenshots for iPad
Met gratis dagstukkies, artikels en video’s berei die Finesse Meisie-app meisies voor vir ’n opwindende lewe saam met Jesus.

Raad oor styl, verhoudings, geloof en hoe om die Bybel te verstaan. Met gratis dagstukkies, artikels en video’s berei die Finesse Meisie-app meisies voor vir ’n opwindende lewe saam met Jesus.
Finesse 4:12 Meisie is uit 1 Timoteus 4:12 gebore: “Niemand mag op jou neersien omdat jy jonk is nie, maar wees jy vir die gelowiges ’n voorbeeld in woord en gedrag, in liefde, geloof en reinheid”. Die Finesse Meisie-app is presies wat meisies nodig het. Selfs raad oor verhoudings met ouers, vriende en ouens.
As predikant en motiveringspreker dra redakteur Janine Truter hulle belange op die hart, sy wil vir meisies vertel dat geloof nie boring is nie. Dié app het ook 'n funksie waar hulle annoniem vrae kan vra waaroor hulle dalk ongemaklik voel. Janine sal daardie vrae beantwoord.
Laai die Finesse Meisie-app af by jou App Store.
Show More
Show Less
Finesse Meisie 1.0 Update
This app has been updated by Apple to use the latest Apple signing certificate.

~CARPE DIEM MEDIA
More Information about: Finesse Meisie
Price: Free
Version: 1.0
Compatibility: Requires 10.0 or later
Bundle Id: com.carpediem.finessemeisie
Size: 21.61 MB
Release Date: 2017-12-11
Last Update:
Content Rating: 4+
Developer: CARPE DIEM MEDIA
Language: EN -


Whatsapp
Vkontakte
Telegram
Reddit
Pinterest
Linkedin
Hide