Sasol Soogdiere vir Beginners Lite Blitsfeite fotos en videos van 46 Suider-Afrikaanse diere
Install Now
Sasol Soogdiere vir Beginners Lite Blitsfeite fotos en videos van 46 Suider-Afrikaanse diere
Sasol Soogdiere vir Beginners Lite Blitsfeite fotos en videos van 46 Suider-Afrikaanse diere

Sasol Soogdiere vir Beginners Lite Blitsfeite fotos en videos van 46 Suider-Afrikaanse diere

App Size: 170.6 MB
Release Date: Dec 11, 2014
Price: FREE
Price
FREE
Size
170.6 MB

Screenshots for App

iPhone
iPhone X
More Screenshots for iPad
Het jy geweet?
• 'n Luiperd se stert is so lank soos sy liggaam.
• Grondeekhorings fluit hard wanneer hulle bedreig word.
• Leeus brul so hard dat hulle van 10 km ver gehoor kan word!

Leer meer interessante feite oor Afrika se diereryk met behulp van die Sasol Soogdiere vir Beginners toep.

Die toep is handig en maklik om te gebruik, en is 'n ryk bron van inligting oor die mees algemene diere wat jy in die streek sal teëkom – óf in ’n nasionale park of naturreservaat, óf op ’n staptoer in die natuur, óf selfs langs die kus. Van die ‘Groot Vyf’ tot die soogdiere wat in die oseaan leef, hierdie toep dek alles.

Die toep is hoogs geskik vir beginners sowel as besoekers aan die streek. Dit sluit in pragtige foto's, video's diereroepe, kaarte en maklik leesbare teks oor Suider-Afrika se natuurlewe (insluitend die bewaringstatus van elke spesie).

Die toep wat hier afgelaai kan word bevat 5 gratis spesiebeskrywings. Die res van die 41 spesies kan ontsluit word met 'n enkele in-toep aankoop. Die aanvanklike aflaai grootte van die toep is omtrent 140 mb, want al 46 spesies word terselfdertyd afgelaai.

HOOFKENMERKE
• Maklik om te gebruik, navigeer en soek
• Bevat 46 spesies
• Ongeveer 240 foto's
• Video's and diereroepe is ingesluit, waar beskikbaar
Show More
Show Less
Sasol Soogdiere vir Beginners Lite Blitsfeite fotos en videos van 46 Suider-Afrikaanse diere 1.8 Update
Jan 13, 2016 Version History
This app has been updated by Apple to display the Apple Watch app icon.- Bug fixes

~App Developer Studio Cc
More Information about: Sasol Soogdiere vir Beginners Lite Blitsfeite fotos en videos van 46 Suider-Afrikaanse diere
Price: FREE
Version: 1.8
Compatibility: Requires Requires iOS 7 or later
Size: 170.6 MB
Genre: Reference
Release Date: Dec 11, 2014
Last Update: Jan 13, 2016
Content Rating: 4+
Developer: App Developer Studio Cc
Language: English -


Whatsapp
Vkontakte
Telegram
Reddit
Pinterest
Linkedin
Hide