A Graad 5
Install Now
A Graad 5
A Graad 5

A Graad 5

Ontwikkel basiese leervaardighede in Afrikaans Geskik vir 10-11 jariges

Developer: Besige Breintjies
App Size:
Release Date:
Price: Free
Price
Free
Size

Screenshots for App

Mobile
NEEM KENNIS: Hierdie is nie 'n gratis app nie. Die app is eksklusief beskikbaar slegs vir lidmate van Besige Breintjies. Indien u reeds 'n lid van Besige Breitjies is, kan u voortgaan om die app af te laai. Indien u meer wil uitvind oor die fantastiese voordele om 'n lid van Besige Breintjies te word, kontak ons gerus by 010 141 4379 of besoek ons webwerf www.besigebreintjies.co.za

A+ Graad 5 bevat talle oefeninge in die 5 sleutel leerareas. Hierdie beproefde vaardighede is vir u kind noodsaaklik om homself/haarself toe te rus met die fundamentele kennis vir die primêre opvoedingsfase. Die vaardigheidsontwikkeling sluit in; wiskunde (17 sub-afdelings), lees, spelling, logiese beredenering, geheue, konsentrasie en basiese rekenaarvaardighede
Show More
Show Less
More Information about: A Graad 5
Price: Free
Version: 1.6.1
Downloads: 1000
Compatibility: Android 5.0
Bundle Id: air.com.besigebreintjies.aplus.gr5eng
Size:
Last Update:
Content Rating: Everyone
Release Date:
Content Rating: Everyone
Developer: Besige Breintjies


Whatsapp
Vkontakte
Telegram
Reddit
Pinterest
Linkedin
Hide