A Kleuter
Install Now
A Kleuter
A Kleuter

A Kleuter

Ontwikkel basiese leervaardighede in Afrikaans. Geskik vir 3-5 jariges

Developer: Besige Breintjies
App Size: Varies With Device
Release Date:
Price: Free
Price
Free
Size
Varies With Device

Screenshots for App

Mobile
NEEM KENNIS: Hierdie is nie 'n gratis app nie. Die app is eksklusief beskikbaar slegs vir lidmate van Besige Breintjies. Indien u reeds 'n lid van Besige Breitjies is, kan u voortgaan om die app af te laai. Indien u meer wil uitvind oor die fantastiese voordele om 'n lid van Besige Breintjies te word, kontak ons gerus by 010 141 4379 of besoek ons webwerf www.besigebreintjies.co.za

A+ Kleuter bevat honderde opwindende oefeninge wat verdeel word in 6 sleutel vaardigheidsontwikkelingsafdelings. Hierdie basiese vaardighede is noodsaaklik vir die voorbereiding van u kind vir die primêre opvoedingsfase. Die vaardighede ter sprake sluit in; tel, syfer-erkenning, woordeskat, logiese denke, geheue herroeping, vorms- en kleurherkenning, voorwerpgroepering en basiese rekenaarvaardighede in.

Alle aktiwiteite word aangebied in ‘n speletjiesformaat met kleurvolle grafika. Hierdie speletjies is so ontwerp dat kleuters dit maklik vind en speel sonder ouer bystand. Uiteindelik ontwikkel die kind nie net sy/haar intellektuele vlak en vermoëns nie maar ook ‘n mate van selfvertroue.
Show More
Show Less
A Kleuter 1.10.3 Update
2023-09-19 Version History
Fixed black screen issue and Target API 33

~Besige Breintjies
More Information about: A Kleuter
Price: Free
Version: 1.10.3
Downloads: 10392
Compatibility: Android 5.0
Bundle Id: air.com.besigebreintjies.aplus.toddler
Size: Varies With Device
Last Update: 2023-09-19
Content Rating: Everyone
Release Date:
Content Rating: Everyone
Developer: Besige Breintjies


Whatsapp
Vkontakte
Telegram
Reddit
Pinterest
Linkedin
Hide