KleurKode
Install Now
KleurKode
KleurKode

KleurKode

KleurKode speletjie slegs vir Besige Breintjies ledenBenodig Aktiveringskode

Developer: Besige Breintjies
App Size:
Release Date:
Price: Free
Price
Free
Size

Screenshots for App

Mobile
In hierdie speletjie moet die kleuter al die simbool blokkies verwyder deur op die korrekte een te druk wanneer die stem opname 'n instruksie gee.
Wanneer al die blokkies op die skerm verwyder is, kan die kleuter die prentjie inkleur deur met sy/haar vinger oor die prentjie te vryf.

Besige Breintjies lede sal aktiveringskodes ontvang.
Hierdie speletjie is gratis en eksklusief vir alle Besige Breintjies lede.

Kontak Besige Breintjies om meer uit te vind oor die ongelooflike voordele om 'n lid te wees:
Tel: 010 141 4379
[email protected]
Show More
Show Less
More Information about: KleurKode
Price: Free
Version: 1.4.1
Downloads: 1000
Compatibility: Android 5.0
Bundle Id: air.com.besigebreintjies.kleurkode
Size:
Last Update:
Content Rating: Everyone
Release Date:
Content Rating: Everyone
Developer: Besige Breintjies


Whatsapp
Vkontakte
Telegram
Reddit
Pinterest
Linkedin
Hide