Overberg nuus kraakvars op jou
Install Now
Overberg nuus kraakvars op jou
Overberg nuus kraakvars op jou

Overberg nuus kraakvars op jou

Welkom op Overberg nuus ons bied die varste nuus daagliks op jou foon.

Developer: Cape town luv
App Size: Varies With Device
Release Date: Sep 16, 2019
Price: Free
Price
Free
Size
Varies With Device

Screenshots for App

Mobile
n Hartlike welkom by Overberg nuus soos julle weet probeer sekere seksies om afrikaans uit te laat sterf. Als word nou aangebied in engels. Afrikaans het nou n duur middel van kommunikasie geraak en jy moet basies aansluit met n fooi om afrikaanse nuus te kry. Wel dit bevorder nie afrikaans om fooie te betaal in onder gemiddelde gemeenskappe vir daaglikse nuus nie. Alhoewel ons verstaan om kwaliteit stories te ontgin kos geld en goeie joernalistiek wat bedryfskoste meebring. Ons op die anderkant betrek mense in hoofsaaklik afrikaans sprekende areas sodat hulle hul eie stories kan vertel. Die stories word dan korrek oorgedra op hierdie medium om maksimum mense te bereik. Ons hoop u sal n bydra het om afrikaans te bevorder deur hierdie app af te laai en te geniet.
Show More
Show Less
Overberg nuus kraakvars op jou 3.1.0 Update
2019-09-21 Version History
Die app is oorgedoen jy kan nou comment, stoor vir later lees sonder internet en bug fixes

~Cape town luv
More Information about: Overberg nuus kraakvars op jou
Price: Free
Version: 3.1.0
Downloads: 405
Compatibility: Android 4.0.3
Bundle Id: com.overbergnuus.nuus
Size: Varies With Device
Last Update: 2019-09-21
Content Rating: Everyone
Release Date: Sep 16, 2019
Content Rating: Everyone
Developer: Cape town luv


Whatsapp
Vkontakte
Telegram
Reddit
Pinterest
Linkedin
Hide