Woord Meester is 'n speletjie vir almal wat Afrikaans praat. Dit is egter 'n spelling speletjie wat jou sal vir ure kan besig hou as jy die kennis het.
Die eerste kategorie is verniet (maar nie noodwendig maklik nie) en daarna kan jy jou eie kategorie kies om te speel.