Die leesprogram vir 2025 word geneem uit backtothebible.org, en ons sal kronologies deur die Bybel lees.
Wanneer jy die app oopmaak sal 'n kalender verskyn, en vandag se datum sal alreeds verskyn met die Bybelgedeeltes wat gelees moet word.
Features:
• Vordering word met regmerkies aangedui op kalender.
• Notas kan by elke dag bygevoeg word en dit word outomaties gestoor.
• Menu gee toegang tot - Gebedswiel
• Menu gee toegang tot - Riglyne vir stiltetyd.
• Auto backup gebeur in die agtergrond.
• Herstel van Backup
• Audio Bybel toegang.