Sien die volle Madeliefie Makietie program met alle gebeure op een plek. Ons het ook alle stalletjies inligting, vanaf waar die stalletjie gelee is tot watse produkte hul verkoop en 'n sosiale blad waar jy 'n kiekie kan plaas.
Ons hoop van harte u geniet die fees en ons applikasie!