OranjeRivier Oesbeskerming is 'n landboukundige vennootskap
wat vir meer as 20 jaar boere bystaan met landbou produkte en kennis.
Die jare se ervaring het ons geleer dat beproefde landbou
metodes is 'n goeie begin om 'n sukses te maak van
'n boerdery se spuit- en bemestingbehoeftes. Dis egter die mense wat saam met ons 'n langpad stap waar sukses vandaan kom.
www.orob.co.za